Bauhenia Guesthouse

Bauhenia Guesthouse Bauhenia Gastehuis is in die hartjie van Potchefstroom. Ons bied luukse Bed en Ontbyt asook Klein f

20/01/2025

In a pivotal development for South Africa's healthcare landscape, Dr. Nobuhle Nkabane, Minister of Higher Education and Training, has thrown her full support behind North-West University’s (NWU) proposed medical school. Set to become the 11th medical school in the country, this institution is pois...

Elke jaar is Aardklop ń hoogtepunt in Potchefstroom.  Hierdie jaar was ons geseënd om 2 Suid-Afrikaanse legendes te kon ...
29/09/2024

Elke jaar is Aardklop ń hoogtepunt in Potchefstroom. Hierdie jaar was ons geseënd om 2 Suid-Afrikaanse legendes te kon verwelkom by Bauhenia. Die spore wat hulle hier gelos het is groot, albei het soveel liefde en lewe met ons gedeel wat ons vir altyd sal koester🤍

Wanneer een van ons gaste verjaar die dag nadat die Bokke die RWC wen, dan bederf mens haar met alles wat groen is wat j...
29/10/2023

Wanneer een van ons gaste verjaar die dag nadat die Bokke die RWC wen, dan bederf mens haar met alles wat groen is wat jy 07:00 die oggend by Emslies kan kry💚💚💚

💚
25/10/2023

💚

🥳
21/03/2023

🥳

🥳
21/03/2023

🥳

🎤

Wie is ons 𝗞𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 vir Vrydag - 24 Maart 2023?
Prop
Juan Boucher
Reën
Appel

Ons volledige program is ons webblad beskikbaar: https://bit.ly/3ZT8RpD

𝗢𝗡𝗧𝗛𝗢𝗨!!
Kaartjies is steeds te koop op TIXSA!
Hier is die skakel: https://tickets.tixsa.co.za/events/31757

Kaartjies is ook elke dag beskikbaar by Kooperasie Kroeg & Kos!

Sien julle een van die dae - Ons gaan 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 𝗠𝗔𝗞𝗜𝗘𝗧𝗜𝗘 hou!!

Hier is die skakel: https://tickets.tixsa.co.za/events/31757

Sien julle een van die dae - Ons gaan 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 𝗠𝗔𝗞𝗜𝗘𝗧𝗜𝗘 hou!!

#

02/01/2023

😉Tyd vir n Potchefstroom kuier!

29/10/2022

Breakfast time @ Bauhenia

Address

36 Beyers Naude
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bauhenia Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share