Hart & Siel Selfsorg

Hart & Siel Selfsorg Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom. WiFi is ook beskikbaar. Let asb.

Verblyf is beskikbaar in drie eenhede, naamlik Geloof, Hoop en Liefde. Die eenhede het lugversorging, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke eenheid het 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind onder die ouderdom van 14 en dit is beskikbaar teen ekstra koste. Elk van die eenhede het 'n volledige toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, Snappy Chef-k

ookgeriewe, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Daar is 'n haarsalon op die perseel en gaste kan vooraf 'n afspraak maak. Verskeie doendinge word in Parys aangebied, soos 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel, riviervlotvaart, kajakvaart, abseil, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, verfbal, warmlugballonvlugte asook boogskiet.

Hoop eenheid 2 Volwasenes  R700 P/nag
09/03/2026

Hoop eenheid 2 Volwasenes R700 P/nag

Vrede Familie eenheid R1200 p/nag 4 persone
09/03/2026

Vrede Familie eenheid R1200 p/nag 4 persone

Address

Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hart & Siel Selfsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Hart & Siel Selfsorg:

Shortcuts

Share

Category