04/11/2026
Ruah Park Camping & Outdoor
Ontsnap na die rustigheid van die natuur by Ruah Park,
Geniet luukse kampeerplekke met jou eie privaat ablusie en opwasgeriewe, pragtige dam- en berguitsigte, asook uitgesoekte staanplekke met houtvuurwarmbaddens.
Met natuurlike fonteine, voëllewe, wild, visvang, staproetes en 'n swembad is dit die ideale plek om te ontspan en die buitelewe te geniet.
Besprekings: 012 051 3489 / 087 164 0639
www.ruahpark.co.za
https://kampmal.co.za/places/ruah-park/
[email protected]