Diamantvallei Landgoed

Call Directions Website Contact the hotel

Diamantvallei Landgoed Hierdie pragtige, landelike grasdak-onthaalplek is ‘n lushof met groot, groen grasperke, omring deur loofryke bome en ander plantegroei.

Geleë teen die hang van ‘n hoëveldse vallei, 20km oos van Pretoria, is Diamantvallei Landgoed ideaal vir ‘n bekostigbare naweektroue, privaat funksie, ‘n piekniek, ‘n wegbreek of besigheidsverblyf. Met sy veelsydige karakter leen die landgoed hom tot ‘n verskeidenheid moontlikhede om jou geleentheid pasmaak uniek te maak en te versier met dekor volgens jou smaak. Diamantvallei is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, Johannesburg Internasionale lughawe (Kempton Park) en Cullinan met Witbank maklik bereikbaar.

23/10/2026
23/10/2026
19/10/2026

Vandag vier Akademia et al. ʼn besonderse mylpaal. Ons vier vyf jaar van leer, groei en nuwe moontlikhede. Die kortkursusplatform rus kursusgangers toe met kennis en vaardighede vir persoonlike en professionele ontwikkeling. Ter viering van ons verjaarsdag bied ons ʼn gratis aanlyn webinaar op Vrydag 6 November om 10:00 aan. Die kursus handel oor die resep vir besigheidsgroei. Registreer hier: https://bit.ly/47e79F7

Mondvol Dr. Johan Beukes

18/10/2026

Address

Diamantvallei Landgoed
Rayton
1001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diamantvallei Landgoed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Diamantvallei Landgoed:

Shortcuts

Share