08/06/2026
๐๏ธ Kamp langs die pragtige Groot Breederivier๐๐ฃ๐ฅพโฐ๏ธ
๐ฟ Groot, groen grasperke
๐ Swem in die rivier
๐ Tube op die water
๐ฃ Roei op die rivier
๐ฃ Hengel
๐ด Fietsry
๐ฅพ Staproetes
๐ท Besoek omliggende wynplase
Elke kampeerplek beskik oor:
๐ฟ Privaat, afsluitbare badkamer (stort, wasbak & toilet)
๐ Kragpunt
๐ฅ Braaigeriewe
๐ถ GRATIS WiFi
๐ป 3 Addisionele toilette beskikbaar
๐ฒ[email protected]
๐ Bespreek aanlyn: www.grootbreede.co.za
โจ Jou rustige rivierwegbreek wag!