08/06/2026
BOK VAN BLERK LIVE BY SUNDOWN COUNTRY ESTATE 🇿🇦🔥
Nou praat ons van ’n regte naweek weg.
Bok van Blerk kom na Sundown Country Estate op Saterdag, 27 Junie 2026, en ons geselekteerde 2-nag akkommodasie-pakkette sluit in:
✅ 2-nag verblyf by Sundown
✅ Daaglikse ontbyt
✅ Vrydagaand live vermaak
✅ Toegang tot Bok van Blerk se Saterdagaand optrede
✅ ’n Volledige winter-naweek naby Pilanesberg, Sun City & Rustenburg
Pakkette begin vanaf R3,000 vir 2 nagte.
Perfek vir paartjies, families, vriende en groepe wat lus is vir goeie musiek, lekker kos, kuier en geen lang pad huis toe ná die show nie.
Neem asseblief kennis: Hierdie is nie ’n publieke kaartjie-event nie. Toegang tot Bok van Blerk se show is ingesluit by geselekteerde Sundown 2-nag akkommodasie-pakkette vir oornaggaste alleen.
Kamers en chalets is beperk vir hierdie eksklusiewe Bok-naweek.
Bespreek jou Bok van Blerk naweekpakket hier:
https://sundowncountryestate.com/bok-van-blerk-live-sundown-country-estate/