11/06/2026
🎉 LOOTJIE TREKKING BY UURPAN SAFARI LODGE! 🎉
Staan ’n kans om ’n fantastiese Springbok Ysmasjien te wen!
🎟️ Lootjies: R30 elk
🎁 Prys: Springbok Ysmasjien
📅 Trekkingsdatum: 7 September 2026
Hoe meer lootjies jy koop, hoe beter is jou kans om te wen!
📍 Beskikbaar by Uurpan Safari Lodge
Koop jou lootjie, ondersteun ons en staan ’n kans om met hierdie ongelooflike prys weg te stap!