08/06/2026
TÉ MOOI – VAN BINNE EN BUITE
’n Dag wat elke vrou herinner hoe mooi sy werklik is – van binne én buite. 💖
Kom kuier saam op 18 Julie 2026 by Swartvlei Gasteplaas vir ’n inspirerende oggend vol kleur, styl, gesondheid, blomme en betekenisvolle gesprekke.
✨ Leer meer oor gut health met Andriëtte
✨ Ontdek die krag van kleur saam met Miné Maak Mooi
✨ Luister na die inspirerende suksesverhaal van Te Fraai Diena.
✨ Geniet ’n ligte ete, welkom drankie.
✨ Rangskik jou eie bos vars Van Der Fax blomme
🎟️ R550 per persoon
⚠️ Slegs 80 kaartjies beskikbaar
đź“… 18 Julie 2026
🕚 10:00
📍 Swartvlei Gasteplaas, Rondevlei
Hierdie is meer as net ’n geleentheid – dit is ’n viering van vrouwees, selfvertroue en skoonheid in al sy vorme.
💗 Bespreek jou plek vandag en bring ’n vriendin saam vir ’n onvergeetlike ervaring.
Kaartjies beskikbaar aanlyn by:
https://www.quicket.co.za/events/364843-t-mooi-op-swartvlei-gasteplaas #/
Of kontak Monja 0769814866 om jou plek te bespreek.
🌸✨