Beach Castle Stilbaai

Beach Castle Stilbaai Enjoy comfortable, luxury accommodation in Stilbaai at the Beach Castle. We offer accommodation at affordable rates and safe parking.

Guests seeking self-catering accommodation in Still Bay will find present-day elegance, finesse and comfort here.

’n See-uitsig soos diΓ© maak elke wegbreek ekstra spesiaal. 🌊Beach Castle se balkon-eenheid is nog beskikbaar op:6–9 Sept...
11/09/2026

’n See-uitsig soos diΓ© maak elke wegbreek ekstra spesiaal. 🌊

Beach Castle se balkon-eenheid is nog beskikbaar op:
6–9 September
13–18 September
20–25 September

Tariewe:
R1200 per nag vir 2 persone
R200 per nag ekstra vir elke addisionele persoon

September by die see klink darem lekker. 🌊Beach Castle se grondvlak-eenheid het nog beskikbare datums:6–12 September14–1...
10/09/2026

September by die see klink darem lekker. 🌊

Beach Castle se grondvlak-eenheid het nog beskikbare datums:
6–12 September
14–19 September
27–30 September

Geniet ’n rustige wegbreek, gemaklike verblyf en daardie pragtige see-uitsig reg van jou deur af.

Bespreek jou verblyf voordat die datums vol raak.

September by die see klink sommer lekker! 🌊Ons grondvlak-eenheid het nog ’n paar datums beskikbaar vir September β€” perfe...
03/09/2026

September by die see klink sommer lekker! 🌊

Ons grondvlak-eenheid het nog ’n paar datums beskikbaar vir September β€” perfek vir ’n rustige wegbreek en ’n bietjie tyd langs die kus.

Beskikbaar:
β€’ 6–12 September
β€’ 14–19 September
β€’ 27–30 September

R1 200 p.n. vir 2 persone
R200 p.n. ekstra vir elke addisionele persoon

Pak die tasse, kom ontspan en geniet ’n lekker wegbreek by die see! β˜€οΈ

September is gemaak vir ’n wegbreek by die see! πŸŒŠβ˜€οΈOns balkon-eenheid het nog plek beskikbaar β€” met ’n pragtige uitsig w...
02/09/2026

September is gemaak vir ’n wegbreek by die see! πŸŒŠβ˜€οΈ

Ons balkon-eenheid het nog plek beskikbaar β€” met ’n pragtige uitsig waar jy kan terugsit, ontspan en die see geniet.

Beskikbare datums:
β€’ 4–18 September
β€’ 20–25 September

R1 200 p.n. vir 2 persone
R200 p.n. ekstra vir elke addisionele persoon

Bring jou mense, pak jou tasse en kom geniet ’n lekker paar dae by die see. 🌴

Familie-wegbreek by die see 🌊Ons familie-eenheid is beskikbaar vanaf 24 Augustus tot 1 September.R1200 per nag vir 2 per...
28/08/2026

Familie-wegbreek by die see 🌊

Ons familie-eenheid is beskikbaar vanaf 24 Augustus tot 1 September.

R1200 per nag vir 2 persone
R150 per nag ekstra vir elke bykomende persoon

Bespreek nou jou verblyf by Beach Castle en geniet ’n ontspanne kuswegbreek.

Looking for the perfect beachfront getaway? Look no further! At Beach Castle, comfort meets the ocean breeze β€” just step...
21/08/2026

Looking for the perfect beachfront getaway? Look no further! At Beach Castle, comfort meets the ocean breeze β€” just steps away from the sand. πŸŒ…βœ¨

Whether you're planning a romantic escape or a family vacation, this is where memories are made. πŸ’™

πŸ‘‡Book Now to secure your stay!
www.beachcastle.co.za

Book directly through our website and receive 10% off your reservation – no middlemen, no extra fees, just the best rate...
20/08/2026

Book directly through our website and receive 10% off your reservation – no middlemen, no extra fees, just the best rate available.

Wake up to breathtaking ocean views, relax in spacious accommodation, and experience the beauty of Stilbaai right on your doorstep.

🌊 Book direct and save:
www.beachcastle.co.za

Address

73 Waterkant Street, Stilbaai West
Stilbaai
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beach Castle Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Beach Castle Stilbaai:

Share