Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie

Call Directions Contact the hotel

Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie Hoofweg 83 is in die pragtige kusdorpie, Struisbaai geleë. Hoofweg 83 beskik oor 2 eenhede. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien.

Dit is stapafstand van die prentjiemooi hawe, strand en winkels en dit is ook naby die vernaamste swemstrand in die dorp. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuisie. Elke kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefareas beskik ook gemaklike rusbanke en TV's met volledige DStv. Buite elke eenheid is daar 'n draagbare braai en patiostel, en die twee eenhede deel 'n klein grasperkie. Die eienaar woon op die perseel en gaste is welkom om hom te nader indien enige ekstra items benodig word om verblyf te vergemaklik.

Address

Struisbaai

Telephone

+27825777554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Hoofweg 83 Struisbaai Akkomodasie:

Shortcuts

Share

Category