15/06/2026
Kom ontspan by Bush Pub – Pub, Grill & B&B in die hart van Theunissen.
Geniet ’n rustige, kalm atmosfeer, lekker kos en gerieflike verblyf wanneer jy ’n wegbreek nodig het.
✔ 1 of 2 Slaapkamers beskikbaar
✔ Ontbyt beskikbaar
✔ Bush Pub oop Maandag – Saterdag
📍 28 Andries Pretorius Street, Theunissen, 9410
📞 Besprekings & Navrae:
064 507 9260