Rietpoort Herberg/Inn

Call Directions Contact the hotel

Rietpoort Herberg/Inn Rietpoort Herberg/Inn is a guest house 30km North of Victoria West and is in business for 13 years now. E-mail: [email protected]

09/02/2020

Spruit loop vir eerste keer in jare....

09/02/2020

Lekker reën op Rietpoort na lang droogte...

11/12/2019

Die droogte knou die Groot Karoo. Baie dankbaar vir 21mm reen wat die afgelope 2 dae geval het.

Afgesien daarvan is Rietpoort Herberg se deure wawyd oop vir enage iemand wat wil oornag.

Veilig reis, n geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir almal.

Rietpoort het lekker reën gekry. 35mm. Dankie Vader vir die groot geskenk!
20/05/2018

Rietpoort het lekker reën gekry. 35mm. Dankie Vader vir die groot geskenk!

Hierdie prag fotos is geneem deur Andre Bester op Rietpoort.
19/09/2017

Hierdie prag fotos is geneem deur Andre Bester op Rietpoort.

Kom besoek die prag van die Groot Karoo op Rietpoort met heerlike aandete op aanvraag.
16/09/2017

Kom besoek die prag van die Groot Karoo op Rietpoort met heerlike aandete op aanvraag.

16/09/2017
16/09/2017
Ons dank ons Vader vir die wondelike geskenk!! Rietpoort se spruite loop en die droogte is gebreek!!
13/01/2017

Ons dank ons Vader vir die wondelike geskenk!! Rietpoort se spruite loop en die droogte is gebreek!!

08/12/2016

Kersfees is om die draai en die skole het gesluit!! Kom maak gerus draai en oornag in ons beeldskone Karoo!! Vir besprekings kontak Dirk Ras by 083 271 4663.

Mag ons Vader almal seën met voorspoed op die pad!

Address

Rietpoort Farm
Ubuntu
7070

Telephone

0832714663

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rietpoort Herberg/Inn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Rietpoort Herberg/Inn:

Share

Category