Bokkompie

Directions

Bokkompie Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Die onthaalarea is groot en baie funksioneel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis en -sitarea wat deurloop na 'n lieflike binnebraai area. Hierdie onthaalarea het 'n tafel met sitplek vir 6 persone. Daar is ook 'n buite wasbak om die vangs van die dag skoon te maak. Beddegoed word voorsien maar gaste moet asb. net hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea is lekker ruim. Kinders kan hulle geniet by die waterglybaan en putt-putt baan wat die oord bied. Die huis is ook loopafstand na die strandmeer. Die vakansieoord het sy eie geriefswinkel en dit is net 'n absolute plesier om 'n lekker vakansie en gesinservarings hier saam te geniet. Die huis het diefwering, en veiligheidsligte buite en 'n skuifhek, sowel as 'n alarmstelsel wat help om die eiendom te beveilig. Die oord het ook 24 uur-sekuriteit en is toeganklik met toegangsbeheer. Twee voertuie per perseel word toegelaat, en daar sal ’n fooi op ekstra voertuie in die oord gehef word. Daar kan vir ekstra voertuie by die oord se ontvangs gereël word en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. *  Die huis i...
03/09/2026

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.
* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* DSTV beskikbaar teen ekstra koste per dag.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!
Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!

With Lekkeslaap.co.za – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
28/08/2026

With Lekkeslaap.co.za – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

Follow us on Instagram for the latest updates, limited-time offers and exclusive deals & more! 📸
27/08/2026

Follow us on Instagram for the latest updates, limited-time offers and exclusive deals & more! 📸

Wat 'n lekker verrassing vanaf LekkeSlaap - "Ons stel met trots die Lekke Toekennings bekend – 'n viering van uitstaande...
26/08/2026

Wat 'n lekker verrassing vanaf LekkeSlaap - "Ons stel met trots die Lekke Toekennings bekend – 'n viering van uitstaande gashere en die onvergeetlike ervarings wat hulle vir gaste skep. Dit is vir ons 'n groot plesier om jou te laat weet dat Bokkompie 677 Uilenkraalsmond met 'n Lekke Toekenning bekroon is!"

Dankie aan almal wat deel was om hierdie Toekennings vir Bokkompie moontlik te maak🙏🎉🎊

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.   *  Die huis...
12/01/2026

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* DSTV beskikbaar teen ekstra koste per dag.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440
email: [email protected]

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!

30/06/2025

Celebrating Bokkompie's 4th year. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. *  Die huis  ...
09/06/2025

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!

**** LET WEL: Desember 2025 is reeds bespreek vanaf 13 Des tot 7 Jan 2026.

Prys per nag (Somer tarief 2025) - R1750
Prys per nag (Winter tarief 2025) - R1550
Eenmalige Skoonmaakfooi - R500
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond.   Besoek ons ...
09/05/2025

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Besoek ons gerus ook op LekkeSlaap.co.za of Booking.com vir beskikbaarheid ens.

24/04/2025

27/02/2025

Bokkompie is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis vir 7 gaste in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Besoek ons gerus ook op LekkeSlaap of TravelGround vir beskikbaarheid ens.

**** LET WEL: Desember 2025 is reeds bespreek vanaf 13 Des tot 4 Jan 2026.
**** PAASNAWEEK 2025 is ook reeds bespreek.

* Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg.
* Gratis DSTV ingesluit.
* Gratis Wi-Fi ingesluit.
* Geniet ook ons KolKol wood-fired hot tub en ontspan ten volle!
Prys per nag (Somer tarief 2025) - R1750
Prys per nag (Winter tarief 2025) - R1550
Eenmalige Skoonmaakfooi - R500
Terugbetaalbare Breekskadedeposito - R500

Vir beskikbaarheid en meer inligting
Whatsapp: Mariana 061 202 7440
email: [email protected]
NB: 🤩 BESPREEK MINSTENS 3 MAANDE PLUS VOORUIT om teleurstelling te voorkom!

Address

Kraanvoel Str 677, Uilenkraalsmond Holiday Resort
Uilkraalmond
7220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bokkompie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby hotels