Drift Sands #8

Drift Sands #8 Ten volle gemeubileerde selfsorg vakansie woonstel in Uvongo KZN, loopafstand vanaf Uvongo se hoofstrand.

Swembad en kinder speelplek op die perseel met onderdak parkering.

Uvongo se strand wag vir jou! Drift Sands  #8 082 779 0981
17/06/2026

Uvongo se strand wag vir jou! Drift Sands #8 082 779 0981

🔴Gerieflik🔴Teen die see🔴Teen Uvongo se hoofstrand🔴Swembad🔴Braai🔴Bekostigbaar🔴Veilige parkering🔴Air fryer🔴Wifi🔴SkoonDrift...
17/06/2026

🔴Gerieflik
🔴Teen die see
🔴Teen Uvongo se hoofstrand
🔴Swembad
🔴Braai
🔴Bekostigbaar
🔴Veilige parkering
🔴Air fryer
🔴Wifi
🔴Skoon

Drift Sands #8 082 779 0981

Drift Sands  #8   082 779 0981
16/06/2026

Drift Sands #8

082 779 0981

Die regte woord is eintlik "cosy"! Drift Sands  #8 is 'n skoon en netjiese vakansie woonstel, teen Uvongo se hoofstrand,...
16/06/2026

Die regte woord is eintlik "cosy"!

Drift Sands #8 is 'n skoon en netjiese vakansie woonstel, teen Uvongo se hoofstrand, met die mooiste see uitsig. Ons het 'n gasbraaier op die stoep, met gewone braaiers by die swembad en langs die eenheid. Veilige onderdak parkering!

Boek nou jou volgende vakansie! 082 779 0981

www.driftsandsno8.co.za

15/06/2026

Ons het een van die lekkerste strande op die suidkus by Drift Sands #8! 082 779 0981

Die skole sluit amper! 😁👏👏🏖🏄‍♂️082 779 0981 Drift Sands  #8
14/06/2026

Die skole sluit amper! 😁👏👏🏖🏄‍♂️

082 779 0981 Drift Sands #8

Ontbyt op die stoep, dan stap jy na Uvongo se hoofstrand, dan vang jy 'n duik in ons sprankelende swembad, dan 'n lekker...
13/06/2026

Ontbyt op die stoep, dan stap jy na Uvongo se hoofstrand, dan vang jy 'n duik in ons sprankelende swembad, dan 'n lekker stort, en dan word daar gebraai op die stoep terwyl jy vir die see kyk. Dit alles teen baie bekostigbare tariewe. By Drift Sands #8 wil ons vir jou waarde vir jou geld gee. Veilig, skoon en netjies. Boek jou volgende vakansie nou - 082 779 0981.

Drift Sands  #8 is teen Uvongo se hoofstrand! Gerieflik, met die mooiste see uitsig. 082 779 0981
12/06/2026

Drift Sands #8 is teen Uvongo se hoofstrand! Gerieflik, met die mooiste see uitsig. 082 779 0981

Drift Sands  #8 082 779 0981 Bekostigbare akkommodasie op Uvongo se hoofstrand.
11/06/2026

Drift Sands #8 082 779 0981

Bekostigbare akkommodasie op Uvongo se hoofstrand.

Jou volgende vakansie wag vir jou by Drift Sands  #8 082 779 0981
10/06/2026

Jou volgende vakansie wag vir jou by Drift Sands #8 082 779 0981

Address

79 Colin Street
Uvongo Beach

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drift Sands #8 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Drift Sands #8:

Share