Sandgat

Sandgat "Sandgat" is n privaat kampeer en ontspannings oord slegs 7 km buite Vanderkloofdam teen die oewer van die Oranjerivier ~

"Sandgat" is n opi~plaas privaat kampeer en ontspannings oord slegs 7 km buite Vanderkloofdam teen die oewer van die Oranjerivier ~

09/06/2026
Daar is geen plaasvervanger vir harde werk nie...Dankie Roelof vir jou élke dag bereidwilligheid en harde werk by Sandga...
08/06/2026

Daar is geen plaasvervanger vir harde werk nie...
Dankie Roelof vir jou élke dag bereidwilligheid en harde werk by Sandgat.
Alles word raakgesien & waardeer !

Die laaste water van doer vêr af ~
07/06/2026

Die laaste water van doer vêr af ~

"Skoonheid" het vele vorme ~
05/06/2026

"Skoonheid" het vele vorme ~

Somertyd onthou kiekies ☀️🌴🔥
04/06/2026

Somertyd onthou kiekies ☀️🌴🔥

Die son sak oor die mooie Oranjerivier, uiteindelik weer normale riviervlakke ...Dankbaar 🙌
02/06/2026

Die son sak oor die mooie Oranjerivier, uiteindelik weer normale riviervlakke ...
Dankbaar 🙌

Dit maak nie saak hoe duur jou visstokke was nie ... ook nie die handelsmerk van įou toerusting nie ~Dit maak net saak o...
01/06/2026

Dit maak nie saak hoe duur jou visstokke was nie ... ook nie die handelsmerk van įou toerusting nie ~
Dit maak net saak of jou dobbertjie beweeg!

Die bome bloos so half~half, besig om hul somersklere aftegooi ~
31/05/2026

Die bome bloos so half~half, besig om hul somersklere aftegooi ~

Somertyd~herinneringe 🐟🌴🕶🌞
29/05/2026

Somertyd~herinneringe 🐟🌴🕶🌞

Tyd vir opknap~werkies, ons verf, skuur & skaaf 👋🏿
27/05/2026

Tyd vir opknap~werkies, ons verf, skuur & skaaf 👋🏿

Address

Liberwalt
Vanderkloof
8771

Telephone

+27842001164

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sandgat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Sandgat:

Share

Category