Riviera Hotel & Chalets

Call Directions Website Contact the hotel

Riviera Hotel & Chalets The Riviera Hotel & Chalets are situated on the banks of the Bergriver overlooking the wetland and abundant bird-life. All units have a fully equipped kitchen.

HOTEL ACCOMMODATION
The hotel offers single and double en-suite accommodation with DSTV and SABC channels. Each suite has a fully equipped patio with a breathtaking view of the Berg River. The pride of the Riviera Hotel is its honeymoon suite complete with spa and a lounge to relax in and enjoy the view. SELF CATERING CHALETS ACCOMMODATION
The Riviera Chalets are fully self-catered with built-in braai and patio overlooking the wetland and it’s abundant bird-life. Each chalet has DSTV and SABC channels for your entertainment. The 2 x one bedroom units have full bathrooms and the 8 x two bedroom units have showers. The chalets have secure access and exit and is within walking distance of a supermarket, restaurant, liquor store and take-away. Restaurant

The á la carte restaurant, 'The Pont' specializes in seafood. Velddrif is a well known fishing village and snoek, mussels, perlemoen and crayfish are among the popular species found in the area. On Sundays the family can enjoy a buffet lunch.

30/10/2026

Akkedis tree hierdie 6de November op hier by Laaiplek Hotel - Onder Die Bome!🤩

Kom loer gerus in, koop n paar rondtes, braai n lekker vleisie en geniet lekker kop-skit musiek.😜

Sien julle daar!🍻

❤️ ’N Klein gebaar kan ’n groot verskil maak! ❤️Hierdie November wil ons as gemeenskap hande vat om 9 kinders in ’n veil...
29/10/2026

❤️ ’N Klein gebaar kan ’n groot verskil maak! ❤️

Hierdie November wil ons as gemeenskap hande vat om 9 kinders in ’n veilige huis te help wat geen staatssteun ontvang nie. 🥹❤️

Enige skenking, al is dit net een item, kan ’n verskil maak. Kom ons wys hierdie kinders dat daar mense is wat omgee en dat hulle nie alleen is nie. 🫶🏻

Kom ons maak saam ’n verskil — want liefde wys in dade! ❤️

📍 Skenkings kan by Riviera Hotel of Laaiplek Hotel afgegee word. Ons kan dit ook kom optel!

📞 Anell: 071 104 0734 (Bel/WhatsApp)

🙏🏻 Deel asseblief hierdie boodskap — dalk is jy die rede waarom iemand anders help. ❤️ fans

📌📌📌
27/10/2026

📌📌📌

27/10/2026
Weskus Ridders van die Wynproe Kelk geniet vanaand n heerlik aand hier by ons saam met Nitida. Baie dankie aan elke pers...
22/10/2026

Weskus Ridders van die Wynproe Kelk geniet vanaand n heerlik aand hier by ons saam met Nitida.

Baie dankie aan elke persoon wat dit hier kom geniet het saam met ons 🍾🍷🥂

17/10/2026

16 Jaar, 4 Maande en 14 Dae het Charne Palvie haar hele hart en siel vir haar werk gegee. 13 jaar by Hoedjiesbaai Hotel ...
15/10/2026

16 Jaar, 4 Maande en 14 Dae het Charne Palvie haar hele hart en siel vir haar werk gegee. 13 jaar by Hoedjiesbaai Hotel en toe 3 jaar by Riviera Hotel. Vandag groet ons haar met n seer hart maar gun haar die nuwe hoofstuk in haar lewensreis.

Sterkte met die nuwe avontuur. Ons gaan jou vreeslik baie mis maar weet net ons is altyd hier. Tot ons volgende koppie koffie...❤️

14/10/2026

❤️ ONS KOSKAS PROJEK! ❤️

Oktober is Dankbaarheidsmaand – ’n tyd waarin ons opnuut dink aan al die seëninge wat ons van die Here ontvang. 🙏🏻

Ons wil graag ’n nuwe tradisie by NG Gemeente Velddrif begin! Ons gaan ’n tafel by die ingang van die kerk, naby die koffiestasie, plaas waar julle Sondae ietsie vir ons koskas kan saambring. 🥫❤️

Enige bydrae, groot of klein, help ons om kospakkies saam te stel vir mense en gesinne wat dit nodig het.

Kom ons deel uit die oorvloed wat die Here aan ons gee en wees vir mekaar ’n seën. 🌷

Address

Voortrekker Road
Velddrif
7365

Opening Hours

Monday 07:00 - 21:00
Tuesday 07:00 - 21:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 21:00
Friday 07:00 - 21:00
Saturday 07:00 - 21:00
Sunday 07:00 - 14:00

Telephone

+27227831137

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviera Hotel & Chalets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Riviera Hotel & Chalets:

Shortcuts

Share

Category

Nearby hotels