Die Pophuis Hoekie

Call Directions Website Contact the hotel

Die Pophuis Hoekie Die Pophuis Hoekie Ons bied vriendelike en veilige selfsorg oornageenhede - 'n oase in die pragtige Karoo!

Ons is amper halfpad tussen Johannesburg en die Kaap-via Kimberley.Ons gaste word ons vriende.....
'

08/03/2026

Braaibroodjies vir jou Snackwich.Baie gesonder om 'n snackwich maker te gebruik as om in olie te braai!!!

08/03/2026

Diere by pasiënte

Goeie môre op hierdie pràgtige Sondagoggend in Victoria-Wes! Kan iemand my dalk ietsie meer vertel van hierdie liggie?
22/02/2026

Goeie môre op hierdie pràgtige Sondagoggend in Victoria-Wes! Kan iemand my dalk ietsie meer vertel van hierdie liggie?

Goeie môre AL my vriende! Ek d**k hierdie moet ons "motto" wees!!😂♥️
16/02/2026

Goeie môre AL my vriende! Ek d**k hierdie moet ons "motto" wees!!😂♥️

07/01/2026

Goeie môre op Woensdag 7 Jan! Ek weet,want ek het gegoogle en Woens/7Jan met 'n uitvee koki op my hand geskryf!! O wee die ouderdom!!😂 Ai toggie,dis so 'n pragtige en rustige dag by ons...en dit brand in Hartenbos😭'n Huis in Hartenbos Heuwels het totaal afgebrand...die eienaars het ALLES verloor!! Sterkte aan hulle. Ek weet nie HOE mens so iets hanteer nie....

05/01/2026
05/01/2026

Kom ons lag eers weer 'n slag lekker voor ons tot ruste kom! Ek deel met julle....😂😂

05/01/2026

Mense wat diere mishandel, moet met die dood gestraf word!! Die veearts het nou goed by kom aflaai.Op Pippa se skoot was die aller-ellendigste katjie wat ek nog ooooit gesien het! Ek wou hom NIE afneem nie....te vreeeeeslik!!😭Sy het hom vir dood opgetel! Hy is al 2 weke in haar sorg...en nogsteeds net 'n geraamtetjie EN vol merke!! HOE kan mense dit aan diere doen? Staatsveeartse help om wyfiekatte te steriliseer...HOEKOM moet hulle kleintjes EN kleintjies kry?EN die kleintjies kry kleintjie..en hulle kleintjies kry kleintjies!!!MENSE ASB...HELP!!

My oorlede man,Pietie, het altyd gesé:As jy NIE wil lieg nie,BLY uit die weer uit! Nou wonner ek maar net-dié wolke..??
05/01/2026

My oorlede man,Pietie, het altyd gesé:As jy NIE wil lieg nie,BLY uit die weer uit! Nou wonner ek maar net-dié wolke..??

04/01/2026

Goeie middag...ons eerste skrywe vir 2026! Mag 20026 'n geseënde jaar wees! Hier is 'n MOET deel! Dis só pragtig!

Address

Kerkstraat 89/93
Victoria-Wes
7070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pophuis Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Die Pophuis Hoekie:

Shortcuts

Share