Rondevue ini Bos

Rondevue ini Bos meer as n Wildsplaas, dit is n belewenis Stap of ry fiets deur die plaas en geniet die pragtige natuur, varslug en wild om jou.

'n Private Wildsplaas net voor Bela Bela.

50 hektar ongerepte Bosveld met 17 verskillende wildsoorte te sien, pragtige restaurante en bomas vir n skemerkelkie by die dam of sommer by jou huis of karavaan. Daar is verskillende huise om van te kies vanaf n 4 slaap tot en met n 10 slaap huis met of sonder lugversorging en onsuite badkamers. Vir die jonger garde of die nog jonk van hart gly oor die

dam met die Zipline , vat n romatiese roei om die dam, vang vis of geniet net die natuur vanuit die lapa. Raak gemaklik in die warm binnehuise swembad , geniet die rots swembad of sonbrand net langs die swembad op die lover groen grasperk. Rondevue beteken “ Bymekaar kom plek” daarom Rondevue ini bos. Ons leuse is “ Almal kom altyd terug” en ons strewe om dit so te hou. Ons bly klein en persoonlike aandig maak n groot versklil

Travel distances from main cities:

97 km from Pretoria
162 km from Johannesburg
171 km from Polokwane
200 km from Rustenburg
232 km from Middelburg

Address

-24. 891630, 28. 374252
Warmbad
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rondevue ini Bos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Rondevue ini Bos:

Shortcuts

Share

Category