07/09/2026
πΈ LENTE-SPESIAAL πΈ
π Kom geniet die Suidkus hierdie lente! βοΈ
Bederf jouself en jou gesin met βn heerlike wegbreek by 16 Cabanas Del Mar, Winklespruit.
ποΈ Slegs R850 per nag
π¨βπ©βπ§βπ¦ Slaap tot 6 gaste
π Reg by die see
π‘ Selfsorg-eenheid
π
Minimum verblyf van 2 nagte
πΈ Beskikbaar slegs vir buite-seisoen datums
Geniet die rustiger kant van die Suidkus β minder gejaag, meer ontspanning en natuurlik die pragtige see voor jou! π΄π
β¨ Maak hierdie lente βn bietjie spesiaal en beplan jou seewegbreek!
π² Stuur vir ons βn boodskap vir beskikbare datums en besprekings
https://wa.me/27768092440
16 Cabanas Del Mar | Winklespruit
Jou wegbreek by die see wag! πβ€οΈ