ATKV-Natalia

ATKV-Natalia Net 40 km suid van Durban wag ATKV-Natalia Strandoord dat jy spore kom trap in sy silwerwit seesand en lyf kom natmaak in sy blinkblou water.
(2113)

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit โ€™n keuse van ruim, gesellige selfsorg-woonstelle in verskeie groottes en โ€™n boomryke woonwapark met spogfasiliteite. Benewens al die ontspanningsfasiliteite op die oord is Natalia net โ€™n klipgooi ver van allerhande opwindende en interessante toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Met moderne fasiliteite vir 400 mense kan ATKV-Natalia konferensies en selfs skoolgroepe huisves. Maak ATKV-Natalia jou nommer een keuse vakansie bestemming sommer vandag nog!

09/09/2026

๐ŸŒบ๐ŸŒธ๐ŸŒผ๐ŸŒป๐๐ฅ๐ข๐ญ๐ฌ๐š๐š๐ง๐›๐จ๐ ๐›๐ฒ ๐€๐“๐Š๐•-๐๐š๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐š ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐‹๐ž๐ง๐ญ๐ž! ๐ŸŒบ๐ŸŒธ๐ŸŒผ๐ŸŒป
Daar is niks soos โ€™n spontane wegbreek nie! Ontsnap uit die stad en beleef die natuur!

โค ๐๐ฅ๐ข๐ญ๐ฌ๐š๐š๐ง๐›๐จ๐-๐ข๐ง๐ฅ๐ข๐ ๐ญ๐ข๐ง๐ :
โ€ข Bespaar: 15% op alle selfsorg-eenhede en kampering โ›ฑ๏ธ
โ€ข Minimum bespreking: 2 nagte
โ€ข Verblyfdatums: 1โ€“13 September 2026
โ€ข Kan SLEGS bespreek word van: 1-11 September 2026
โ€ข Beskikbaar vir ATKV-lede en -nielede
โ€ข Beskikbaar as jy inbel of aanlyn bespreek.

๐•๐ข๐ซ ๐ฆ๐ž๐ž๐ซ ๐ข๐ง๐ฅ๐ข๐ ๐ญ๐ข๐ง๐ , ๐ค๐จ๐ง๐ญ๐š๐ค: +27 31 916 4545 of [email protected]
๐๐ž๐ฌ๐ฉ๐ซ๐ž๐ž๐ค ๐ง๐จ๐ฎ: https://natalia.co.za/bespreek

๐Ÿš—๐Ÿ๏ธ Klassieke wiele en 'n kuskuier!ATKV-Natalia was gister by die Klassieke Motor- en Motorfietsskou ter ondersteuning v...
07/09/2026

๐Ÿš—๐Ÿ๏ธ Klassieke wiele en 'n kuskuier!

ATKV-Natalia was gister by die Klassieke Motor- en Motorfietsskou ter ondersteuning van die Sapphire Coast Tourism-stalletjie.

Dit was heerlik om die pragtige klassieke voertuie te bewonder, saam met ons plaaslike toerismevennote te kuier en besoekers meer van ons besonderse kusstreek te vertel. Baie dankie aan elkeen wat kom hallo sรช het!

Saam plaas ons die Sapphire Coast Tourism op die kaart! ๐ŸŒŠโ˜€๏ธ

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐€๐“๐Š๐•-๐๐š๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐š โ€“ โ€™๐ง ๐ญ๐ซ๐จ๐ฉ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ฉ๐š๐ซ๐š๐๐ฒ๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ข๐๐ค๐ฎ๐ฌ. ๐ŸŒžโค๏ธHet jy al vir die komende Septembervakansie bespreek...
06/09/2026

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐€๐“๐Š๐•-๐๐š๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐š โ€“ โ€™๐ง ๐ญ๐ซ๐จ๐ฉ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ฉ๐š๐ซ๐š๐๐ฒ๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ข๐๐ค๐ฎ๐ฌ. ๐ŸŒžโค๏ธ
Het jy al vir die komende Septembervakansie bespreek?

Die Desembervakansie is ook om die draai! ๐ŸŒด๐ŸŒŠโ˜€๏ธ

Tel.: +27 31 916 4545
Epos: [email protected]

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐€๐“๐Š๐•-๐๐š๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐š โ€“ โ€™๐ง ๐ญ๐ซ๐จ๐ฉ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ฉ๐š๐ซ๐š๐๐ฒ๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ข๐๐ค๐ฎ๐ฌ. ๐ŸŒžโค๏ธHet jy al vir die komende vakansie bespreek?Die Dese...
05/09/2026

๐Š๐จ๐ฆ ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐€๐“๐Š๐•-๐๐š๐ญ๐š๐ฅ๐ข๐š โ€“ โ€™๐ง ๐ญ๐ซ๐จ๐ฉ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ฉ๐š๐ซ๐š๐๐ฒ๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ข๐๐ค๐ฎ๐ฌ. ๐ŸŒžโค๏ธ
Het jy al vir die komende vakansie bespreek?

Die Desembervakansie is ook om die draai! ๐ŸŒด๐ŸŒŠโ˜€๏ธ

Tel.: +27 31 916 4545
Epos: [email protected]

๐ŸŒŠ ๐‘ด๐’‚๐’Œ๐’† ๐’š๐’๐’–๐’“ ๐‘บ๐’๐’–๐’•๐’‰ ๐‘ช๐’๐’‚๐’”๐’• ๐’‰๐’๐’๐’Š๐’…๐’‚๐’š ๐’‚๐’ ๐’‚๐’…๐’—๐’†๐’๐’•๐’–๐’“๐’†! ๐Ÿฌโ˜€๏ธStaying at ATKVNatalia? Why not plan a day trip to uShaka Marine World ...
04/09/2026

๐ŸŒŠ ๐‘ด๐’‚๐’Œ๐’† ๐’š๐’๐’–๐’“ ๐‘บ๐’๐’–๐’•๐’‰ ๐‘ช๐’๐’‚๐’”๐’• ๐’‰๐’๐’๐’Š๐’…๐’‚๐’š ๐’‚๐’ ๐’‚๐’…๐’—๐’†๐’๐’•๐’–๐’“๐’†! ๐Ÿฌโ˜€๏ธ
Staying at ATKVNatalia? Why not plan a day trip to uShaka Marine World in Durban?

๐Ÿ  Explore the incredible marine life at Sea World
๐Ÿ’ฆ Make a splash at Wet โ€™n Wild
๐Ÿฌ Enjoy exciting animal encounters

Make ATKV Natalia your holiday base and explore more of beautiful KZN. โค๏ธ
๐Ÿ“ท Credit: https://ushakamarine.com/

โค ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ๐ ๐ž๐ง๐จ๐จ๐ญ:ATKV-vrywilligers maak elke dag โ€™n tasbare verskil met meer as 300 takke en sowat 5 000 aktiewe lede wat ja...
03/09/2026

โค ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ๐ ๐ž๐ง๐จ๐จ๐ญ:

ATKV-vrywilligers maak elke dag โ€™n tasbare verskil met meer as 300 takke en sowat 5 000 aktiewe lede wat jaarliks duisende projekte aanpak. Die nuwe ATKV-Kleiner Kuiers gee aan taklede die kans om idees uit te ruil en nuwe energie na hul gemeenskappe te bring.

Intussen het ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans gehore betower met โ€™n reis deur Afrikaanse musiek, waar ikone soos Karin Hougaard en Anna Davel saam met jong stemme die verhoog aan die brand gesing het. By die Vrystaat Kunstefees was die ATKV oral sigbaar โ€“ van die Boeke-oase tot die Wynand Mouton-teater โ€“ waar gesprekke oor taal, filosofie en identiteit nuwe stories en perspektiewe gebring het.

Die Doen en Leer-leesprogram het weer hoop gegee aan kinders wat sukkel om te lees deur beweging, klank en spel te gebruik om selfvertroue te bou. En vir die alternatiewes wag die verhoog: Taalgenoot-Ruk en Rym se semifinaliste is bekend en beloof vars Afrikaanse klanke en lirieke.

Dankie aan elke leser en elkeen wat die ATKV se projekte ondersteun en โ€™n verskil maak. Geniet hierdie uitgawe!

Leer meer: https://indd.adobe.com/view/0491c43d-831e-4b61-96ab-d4e685336179

๐–๐š๐ญ ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ฃ๐ฒ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž? ๐ŸŒž๐Ÿ˜ŽKom kamp lekker by die see!  ๐ŸŒŠ๐ŸŒŠ๐‘ฉ๐’†๐’”๐’‘๐’“๐’†๐’†๐’Œ ๐’—๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’๐’๐’ˆ! ๐Ÿ“žTel.: +27 31 916 4545Epos:...
03/09/2026

๐–๐š๐ญ ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ฃ๐ฒ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ๐ฏ๐š๐ค๐š๐ง๐ฌ๐ข๐ž? ๐ŸŒž๐Ÿ˜Ž
Kom kamp lekker by die see! ๐ŸŒŠ๐ŸŒŠ

๐‘ฉ๐’†๐’”๐’‘๐’“๐’†๐’†๐’Œ ๐’—๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’๐’๐’ˆ! ๐Ÿ“ž
Tel.: +27 31 916 4545
Epos: [email protected]

๐ŸŒŸ ๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ BAIE ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง!  ATKV-Natalia    Ons het โ€™n 4,7 uit 5-kliรซntedienstoekenning van LekkeSlaap ontvang! ๐Ÿ†๐Ÿ‘...
03/09/2026

๐ŸŒŸ ๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ BAIE ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง! ATKV-Natalia

Ons het โ€™n 4,7 uit 5-kliรซntedienstoekenning van LekkeSlaap ontvang! ๐Ÿ†๐Ÿ‘co.za
Lekkeslaap.co.za
ATKV-oorde


Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul tyd by ons geniet. Baie dankie aan elke spanlid wat elke dag moeite doen om ons gaste welkom en tuis te laat voel. โค๏ธ

โœˆ๏ธ Julle weet wat ons weetโ€ฆ ๐Ÿ˜‰Die September-vakansie is amper hier, en ons weet waar julle eintlik wil weesโ€ฆ by ATKV-Nata...
03/09/2026

โœˆ๏ธ Julle weet wat ons weetโ€ฆ ๐Ÿ˜‰

Die September-vakansie is amper hier, en ons weet waar julle eintlik wil weesโ€ฆ by ATKV-Natalia! ๐ŸŒŠโ˜€๏ธ

Son, see, swem, waterglybaan, hope pret en daardie lekker vakansiegevoel wag vir julle. ๐Ÿ’œ

Maar hierโ€™s die dingโ€ฆ julle weet wat ons weet: die lekkerste vakansies word betyds bespreek! ๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ“… September-vakansie: 23 September โ€“ 4 Oktober
๐Ÿ–๏ธ Moenie wag tot almal anders ook weet nie โ€” bespreek julle seevakansie nou!

T: 031 916 4545
E: [email protected]

www.natalia.co.za

ATKV-Natalia โ€“ waar vakansie sommer lekkerder is. ๐ŸŒŠ๐ŸŒดโœˆ๏ธ

๐Ÿด๐ŸŒŠ Saddle up for a beach adventure! -Natalia   Staying at ATKV Natalia? Add something different to your holiday and expe...
02/09/2026

๐Ÿด๐ŸŒŠ Saddle up for a beach adventure! -Natalia

Staying at ATKV Natalia? Add something different to your holiday and experience the beautiful KZN coastline on horseback with Garyโ€™s Beach Rides. ๐ŸŒด
โ˜€๏ธ More information: https://www.garysbeachrides.co.za/

๐Ÿ“ท Photo credit:

Address

35 Elizabeth Street
Winklespruit
4126

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27319164545

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Natalia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category