28/10/2026
🌸☀️ Sommer is om die draai en Kaapsehoop roep!
Dink aan ’n mooi kamer om in wakker te word, ’n heerlike ontbyt om die dag mee te begin en blomme wat die wêreld sommer net ’n bietjie mooier maak. 🌿
Voeg daarby vars berglug, pragtige staproetes, wilde perde en al die avontuur wat Kaapsehoop bied… en jy het die resep vir ’n heerlike somerwegbreek! 🐎🌄
Pak jou tasse, bring jou avontuurlus en kom maak ’n draai by Kaapsche Hoop Gastehuis. Ons wag vir jou! 💚
🌐 www.kaapsehoopguesthouse.co.za