31/10/2026
Kansellasie in Desember.🎊🏡🏖💥
Vanaf 18de Des tot 21ste vir twee gaste R1200.00 per nag asook nr2 Red Rose vir twee gaste R1300.00 per nag.Vanaf 18de Des tot 23ste Des.Kom geniet n rustige wegbrekie hier by die Vaaldam
Oranjeville Vrystaat
Vir meer inligting of n bespreeking whatsapp 082 920 8884
Nie diere vriendelik nie.