13/06/2026
😎 Waar kuier mens lekker⁉️ Hier kuier mens lekker! Vaaldam Huisies bied 5 huisie-opsies vir gaste aan, teen die waterfront van die pragtige Vaaldam. 🎣⛵️ Elke huisie privaat van mekaar. Idiaal vir 'n groot familie-byeenkoms of spesiale verjaarsdag. 🥳🔥
🏡Huisie 1 - slaap 24 - vanaf R3000
🏡Huisie 2 - slaap 22 - vanaf R7500
🏡Huisie 3 - slaap 10 - vanaf R2500
🏡Huisie 4 - slaap 28 - vanaf R8000
🏡Huisie 5 - slaap 6 - vanaf R2800
💫 Tarriewe is per nag, per huisie (alle gaste).
‼️Hou ons fb en wa status dop vir laaste-minuut specials! 💰😎🥳
Vaaldam Huisies is geleë op die waterfront van die Vaaldam... binne die Skier Estate, net buite die dorpie Oranjeville.📍Ons pin hier:
https://maps.app.goo.gl/UR8EAA65R5n6r2TP8
Whatsapp gerus:
☎️ 0767673303 🎣🌴