Herberg Hotel Oranjeville

Call Directions Website Contact the hotel

Herberg Hotel Oranjeville The Herberg Hotel Oranjeville is a fully licensed Hotel and Ladies' bar.

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand saam met die talentvolle Rocco de Villiers!Kom geniet wonderlike lewendige musiek,...
26/10/2026

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand saam met die talentvolle Rocco de Villiers!

Kom geniet wonderlike lewendige musiek, heerlike spit en ’n feestelike atmosfeer saam met ons.

Datum: 5 Desember 2026
Tyd: 17:30 vir 18:00
Kaartjies: R200 per persoon (spit ingesluit)
Pensionarisse: R100

Besprekings: 069 264 2809
E-pos: [email protected]

Bring jou geliefdes en kom geniet ’n spesiale Desember-aand saam met ons by Herberg Hotel!

19/10/2026

WAT ’N AAND!

Baie dankie aan Juan Boucher, Len Muller, JP Steenkamp en elkeen wat deel was van hierdie ongelooflike aand by Herberg Hotel!

Dankie aan al ons gaste vir julle ondersteuning en dat julle saam met ons onvergeetlike herinneringe gemaak het.

25/09/2026

VANDAG IS DIE DAG!

Die wag is verby!

Juan Boucher, Len Muller en JP Steenkamp is VANAAND LIVE by Die Herberg Hotel!

Maak gereed vir ’n aand vol goeie musiek, lekker mense en ’n kuier wat jy nie sommer sal vergeet nie.

Kaartjies: R300 per persoon

Kinders onder 12: R150

Onder 5: Gratis

Het jy nog nie jou kaartjies nie? Geen probleem nie! Kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees om te koop.

069 264 2809

[email protected]

Bring jou mense, bring die lekker vibes en kom kuier saam!

23/09/2026
23/09/2026

ONS HET ’N WENNER!

Baie geluk aan ons gelukkige wenner Liza Boshoff wat 2 kaartjies gewen het vir die groot Juan Boucher & Len Muller-vertoning by Die Herberg Hotel!

Ons kan nie wag om saam met julle te kuier op 25 September nie!

En as jy nie gewen het nie…

Daar is nog tyd om jou kaartjies te bespreek!

R300 per persoon

Kinders onder 12: R150

Onder 5: Gratis

069 264 2809

[email protected]

Sien julle by die show!

22/09/2026

NOG NET 3 DAE!

Die aftelling is aan! Hierdie week is dit tyd om die musiek harder te draai en reg te maak vir ’n aand van goeie musiek en lekker kuier!

Juan Boucher, Len Muller & JP Steenkamp is op 25 September LIVE by Die Herberg Hotel!

Maak jou planne, bring jou mense en moenie hierdie een misloop nie!

Kaartjies: R300 per persoon
Kinders onder 12: R150
Onder 5: Gratis

📞 069 264 2809
đź“§ [email protected]

3 dae. 1 aand. Een groot kuier!

’n Aand van musiek & lekker kuier!  25 September | Die Herberg Hotel 17:00 – Hekke oop 18:00 – JP Steenkamp  19:00 – Len...
15/09/2026

’n Aand van musiek & lekker kuier!

25 September | Die Herberg Hotel

17:00 – Hekke oop
18:00 – JP Steenkamp
19:00 – Len Muller
20:00 – Pouse
20:30 – Juan Boucher – tot laat!

Bespreek jou kaartjie: 069 264 2809
[email protected]

Moenie hierdie een misloop nie!

BOKKE-AAND BY DIE HERBERG HOTEL!  Maak gereed vir ’n aand van rugby, lekker kos en goeie kuier!  Kom kyk die wedstryd sa...
11/09/2026

BOKKE-AAND BY DIE HERBERG HOTEL!

Maak gereed vir ’n aand van rugby, lekker kos en goeie kuier!

Kom kyk die wedstryd saam met ons en geniet ons Rugby Spesiale Aanbiedings!

Boerewors Pizza + 2 x Castle Lite — R130

2 x Double Olof Bergh & Mix — R60

12 September

23:00

Bring jou mense, trek jou groen en goud aan en kom ondersteun die Bokke saam met ons!

Lekker rugby. Lekker kos. Lekker kuier. Net soos dit hoort! 🍻

11/09/2026

Juan Boucher & Len Muller LIVE by Die Herberg Hotel!

Is jy reg vir ’n aand vol goeie musiek, lekker mense en ’n onvergeetlike kuier?

25 September

Kaartjies: R300 per persoon

Kinders onder 12: R150

Onder 5: Gratis

Bespreek jou kaartjies nou: 069 264 2809

[email protected]

Moenie wag tot die laaste minuut nie, bring jou mense en kom kuier saam!

Address

Oranjeville
1995

Opening Hours

Thursday 12:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27163511673

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herberg Hotel Oranjeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Herberg Hotel Oranjeville:

Shortcuts

Share

Nearby hotels


Other Hotels & Lodging in Oranjeville

Show All