MobiRental

Call Directions Website Contact the hotel

MobiRental Mobi Lodge offroad Caravan Hire

02/11/2026

Mobi Rental

JOU VOLGENDE KAMPAVONTUUR WAG!

Wil jy die natuur verken en die buitelewe geniet sonder om jou eie karavaan te koop? Mobi Rental maak dit moontlik! 😎
Met Mobi Rental kan jy gemaklik die pad vat met ’n goed toegeruste Mobi Lodge-veldkaravaan, ideaal vir paartjies wat die buitelewe wil geniet sonder om op gerief in te boet.

✅ Gerieflike slaap- en leefruimte
✅ Kombuisgeriewe binne én buite
✅ Badkamer met stort en warm water
✅ Elektrisiteit en gasgeriewe
✅ Gebou vir avontuur en geskik vir veldry
✅ Verskeie modelle beskikbaar om te huur
✅ Elke woonwa is toegerus met lugverkoeling
✅ Elke woonwa het ook 'n volle solar sisteem in

📍 Geleë in Roodeplaat, Pretoria, met opsies vir die Kaap en omliggende gebiede.

Ontdek nuwe plekke, skep onvergeetlike herinneringe en geniet jou volgende wegbreek saam met Mobi Rental!

📱 Kontak Anton vir besprekings:
📞 072 494 0442
📧 [email protected]

https://kampmal.co.za/places/mobi-rental/
Vind Mobi Rental ook op die Kamp-Mal App!

Hire a Mobi Lodge www.mobirental.co.za
02/11/2026

Hire a Mobi Lodge
www.mobirental.co.za

Dube Private Game Lodge

Wat van 'n heerlike wegbreek in die natuur by Dube Private Game Lodge?

Geniet rustige bosveldverblyf, pragtige natuurskoon en uitstekende kampeergeriewe. Dube bied eksklusiewe kampeerstaanplekke met privaat ablusie- en kombuisgeriewe, sodat jy jou wegbreek ten volle kan geniet sonder om geriewe met ander kampeerders te deel.

Die ideale bestemming vir 'n ontspanne bosveldwegbreek saam met familie en vriende!

Dube Private Game Lodge – Waar natuur en ontspanning ontmoet!

+27 73 171 8331
[email protected]

https://kampmal.co.za/places/dube-private-game-lodge/

Address

Roodeplaat
Pretoria
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MobiRental posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to MobiRental:

Shortcuts

Share

Category

Nearby hotels