03/11/2026
🎄✨ Vier Kersfees saam met ons by Aasvoëlkrans!✨🎄
Maak hierdie Kersfees ekstra spesiaal en kom geniet ’n heerlike feestelike Kersmiddagete saam met familie en vriende! ❤️
🍽️ 25 Desember 2026 | 12:00
Ons het ’n heerlike Kersspyskaart voorberei met iets vir almal!
💰 Volwassenes: R285
👧 Kinders 5–11 jaar: R210
👶 Kinders 0–4 jaar: Eet gratis!
🎅 Besprekings is noodsaaklik!
📞 Bespreek jou plekkie vandag:
071 682 8897 / 071 689 4817
Kom skep mooi Kersherinneringe saam met ons! 🎄❤
———————————————————————————
🎄✨ Celebrate Christmas with us at Aasvoëlkrans Holiday Resort! ✨🎄
Make this Christmas extra special and join us for a delicious festive Christmas lunch with family and friends! ❤️
🍽️ 25 December 2026 | 12:00
We’ve prepared a wonderful Christmas menu with something for everyone!
💰 Adults: R285
👧 Children 5–11: R210
👶 Children 0–4: Eat FREE!
🎅 Bookings are essential!
📞 Book your table today:
071 682 8897 / 071 689 4817
Come and make beautiful Christmas memories with us! 🎄❤️