ATKV-Drakensville

Directions Website Contact the hotel

ATKV-Drakensville Verruil die stadstoneel vir skouspelagtige natuurtonele by die Drakensberge!
(1956)

Met net ’n rapsie meer as drie uur se ry van Johannesburg en Bloemfontein en sowat twee en ’n half uur van Durban af, lê ATKV-Drakensville-vakansieoord naby die voetheuwels van die Drakensberg-amfiteater, ’n wêrelderfenisgebied. ATKV-Drakensville, ’n mekka van asemrowende uitsigte, word omring deur historiese landmerke en bied toegang tot talle toeristeaantreklikhede in die omgewing. Die oord het ’n verskeidenheid akkommodasie, avontuur-aktiwiteite, ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-, koffie- en geskenkwinkel. Die ATKV-Drakensville – perfek vir jou sprokietroue, ‘n suksesvolle konferensie of ‘n spiekeries spanbouprogram! Semifinalis in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings in die kategorie: groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

📣𝐋𝐚𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐤𝐚𝐧𝐬 𝐯𝐢𝐫 '𝐧 𝐥𝐞𝐤𝐤𝐞𝐫 𝐦𝐢𝐝𝐰𝐞𝐞𝐤 𝐰𝐞𝐠𝐛𝐫𝐞𝐞𝐤 𝐢𝐧 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝐭𝐞𝐞𝐧 𝟐𝟎% 𝐚𝐟! 𝐁𝐥𝐢𝐭𝐬𝐚𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝-𝐢𝐧𝐥𝐢𝐠𝐭𝐢𝐧𝐠:• 𝐁𝐞𝐬𝐩𝐚𝐚𝐫: 20%• 𝐌𝐢𝐧𝐢𝐦𝐮𝐦 𝐛𝐞𝐬𝐩𝐫...
14/11/2026

📣𝐋𝐚𝐚𝐬𝐭𝐞 𝐤𝐚𝐧𝐬 𝐯𝐢𝐫 '𝐧 𝐥𝐞𝐤𝐤𝐞𝐫 𝐦𝐢𝐝𝐰𝐞𝐞𝐤 𝐰𝐞𝐠𝐛𝐫𝐞𝐞𝐤 𝐢𝐧 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝐭𝐞𝐞𝐧 𝟐𝟎% 𝐚𝐟!

𝐁𝐥𝐢𝐭𝐬𝐚𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝-𝐢𝐧𝐥𝐢𝐠𝐭𝐢𝐧𝐠:
• 𝐁𝐞𝐬𝐩𝐚𝐚𝐫: 20%
• 𝐌𝐢𝐧𝐢𝐦𝐮𝐦 𝐛𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐤𝐢𝐧𝐠: 2 nagte in enige van die selfsorgeenhede
• 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟𝐝𝐚𝐭𝐮𝐦𝐬: 15-19, November, 22-26 November
• Kan SLEGS bespreek word: Vandag-24 November 2026
• Beskikbaar vir ATKV-lede en -nielede

🚨 BELANGRIKE KENNISGEWING: ONDERBREKING IN DIENSTE 🚨Neem asseblief kennis dat ons tans, weens ’n wêreldwye onderbreking ...
13/11/2026

🚨 BELANGRIKE KENNISGEWING: ONDERBREKING IN DIENSTE 🚨

Neem asseblief kennis dat ons tans, weens ’n wêreldwye onderbreking in Microsoft Outlook se dienste, nie e-posse kan ontvang nie.

📞 Indien jy ons wil kontak of ’n bespreking wil maak, skakel asseblief enige van ons oorde direk by die onderstaande nommers:

• ATKV-Drakensville: 036 438 6287
📞 Sentrale Besprekingskantoor: 011 919 9092

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word en waardeer jou geduld.

🚨 IMPORTANT NOTICE: EMAIL SERVICE DISRUPTION 🚨Please note that due to a worldwide Microsoft Outlook outage, we are curre...
13/11/2026

🚨 IMPORTANT NOTICE: EMAIL SERVICE DISRUPTION 🚨

Please note that due to a worldwide Microsoft Outlook outage, we are currently experiencing disruptions to our email services and are unable to receive emails.

📞 If you need to get in touch with us or would like to make a booking, please contact our resorts directly on the numbers below:

• ATKV-Drakensville: 036 438 6287
📞 Central Reservations: 011 919 9092

We apologise for any inconvenience caused and appreciate your patience and understanding while email services are being restored.
💙 Thank you for your continued support!

🌄 Soms is die mooiste oomblikke dié wat jou laat stilstaan...Kom beleef die rustigheid van die berge by ATKV-Drakensvill...
13/11/2026

🌄 Soms is die mooiste oomblikke dié wat jou laat stilstaan...

Kom beleef die rustigheid van die berge by ATKV-Drakensville! ⛰️

🎓 Totsiens, ATKV-Postmatriek klas van 2026! ❤️Mag julle goed toegerus wees vir 2027, met die moed om groot te droom, die...
12/11/2026

🎓 Totsiens, ATKV-Postmatriek klas van 2026! ❤️

Mag julle goed toegerus wees vir 2027, met die moed om groot te droom, die selfvertroue om nuwe uitdagings aan te pak en die wysheid om elke geleentheid aan te gryp. 🌟

En aan die voornemende Postmatrieks van 2027: Weet jy nog nie wat volgende jaar vir jou inhou nie? Dalk is dit tyd om die moontlikhede te ontdek! Kom ervaar 'n jaar van persoonlike groei, nuwe vriendskappe, avontuur en geleenthede wat jou voorberei vir die toekoms.

📩 Doen vandag nog aansoek vir ATKV-Postmatriek 2027!

Zoom Pro Photo - Janine Pretorius📸

🖤 𝐍𝐎𝐕𝐄𝐌𝐁𝐄𝐑 𝐈𝐒 𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊 𝐅𝐑𝐈𝐃𝐀𝐘 𝐌𝐎𝐍𝐓𝐇! 🖤Circle your calendars! 📅 𝟐𝟓 𝐍𝐎𝐕𝐄𝐌𝐁𝐄𝐑.📣Get ready for a 𝐌𝐀𝐒𝐒𝐈𝐕𝐄 𝟓𝟎% 𝐎𝐅𝐅! ! 🤩This could ...
12/11/2026

🖤 𝐍𝐎𝐕𝐄𝐌𝐁𝐄𝐑 𝐈𝐒 𝐁𝐋𝐀𝐂𝐊 𝐅𝐑𝐈𝐃𝐀𝐘 𝐌𝐎𝐍𝐓𝐇! 🖤

Circle your calendars! 📅 𝟐𝟓 𝐍𝐎𝐕𝐄𝐌𝐁𝐄𝐑.

📣Get ready for a 𝐌𝐀𝐒𝐒𝐈𝐕𝐄 𝟓𝟎% 𝐎𝐅𝐅! ! 🤩

This could be the perfect opportunity to book your next holiday!

👉𝑂𝑛𝑒 𝑑𝑎𝑦. 𝐵𝑖𝑔 𝑠𝑎𝑣𝑖𝑛𝑔𝑠 𝑦𝑜𝑢 𝑑𝑜𝑛'𝑡 𝑤𝑎𝑛𝑡 𝑡𝑜 𝑚𝑖𝑠𝑠!

👀 Keep an eye on our page and follow us for more Black Friday news. You definitely won't want to miss this one!

Dit het onder ons aandag gekom dat swendelaars en vals agente bedrieglike verblyf by ATKV-oorde op verskeie aanlyn- en W...
12/11/2026

Dit het onder ons aandag gekom dat swendelaars en vals agente bedrieglike verblyf by ATKV-oorde op verskeie aanlyn- en WhatsApp-platforms adverteer en verkoop. Hierdie uitdaging is egter nie tot ATKV-Oorde beperk nie – talle ander toerismeondernemings word ook hierdeur geraak.

Wees asseblief waaksaam! Maak vir jou eie veiligheid seker dat jy jou bespreking uitsluitlik deur die ATKV se amptelike besprekingskanale doen.

Bespreek veilig en met gemoedsrus:
ATKV-Drakensville: https://drakensville.co.za/bespreek/

Wees asseblief versigtig wanneer jy aanlyn met enigiemand skakel wat beweer hulle is ’n ATKV-agent. Moenie betalings aan ongeverifieerde persone of bankrekeninge maak nie.

Indien jy onseker is oor ’n e-pos of WhatsApp-boodskap wat jy ontvang het, kontak gerus ons span – ons sal met graagte jou besprekingsbesonderhede nagaan.

Jy kan enige van die onderstaande nommers skakel vir navrae oor besprekings:
• ATKV-Drakensville: 036 438 6287

• Sentrale besprekingskantoor: 011 919 9092

Beskerm jouself en jou vakansie – bespreek direk deur die ATKV se amptelike kanale.

11/11/2026

𝐅𝐋𝐀𝐒𝐇 𝐒𝐀𝐋𝐄 – 𝐒𝐓𝐔𝐃𝐄𝐍𝐓𝐄 𝐉𝐎𝐋!🔥𝐌𝐀𝐓𝐑𝐈𝐄𝐊 𝐈𝐒 𝐊𝐋𝐀𝐀𝐑. 𝐍𝐎𝐔 𝐈𝐒 𝐃𝐈𝐓 𝐓𝐘𝐃 𝐎𝐌 𝐓𝐄 𝐉𝐎𝐋! 🎉

Vyf dae. Nuwe vriende. Lekker musiek. Swembadpret. En herinneringe saam met jou matriekmaats wat jy nog lank gaan onthou!

Kom vier die einde van jou skoolloopbaan by Studentejol Klein-Kariba 2026! 🤩
💥 FLASH SALE-TARIEWE:
🏡 Akkommodasie: R2 800 per persoon
⛺ Kampering: R1 650 per persoon
📅 29 November – 3 Desember 2026
⏰ Aanbod geldig op nuwe besprekings tot en met 20 November 2026.

Moenie net die stories ná die jol hoor nie – wees deel daarvan! Kry jou matriekmaats bymekaar en bespreek julle plek NOU! 🔥

📞 014 736 9800
📧 [email protected]

Matriek is verby. Die jol begin nou! 🥳

11/11/2026

🎣 𝐆𝐄𝐒𝐄𝐋𝐒 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐎𝐎𝐑 𝐃𝐈𝐄 𝐕𝐈𝐒𝐕𝐀𝐍𝐆𝐓𝐎𝐄𝐑!

Wat maak ATKV-Drakensville se Visvangtoer anders? Dis veel meer as net vier dae se hengel!

📅 21–26 Februarie 2027
🎣2 hengelaars per span

Moenie net daaroor gesels nie – wees deel daarvan! Skryf vandag nog jou span in en maak seker julle mis nie hierdie geleentheid nie.🎣

👉 Vir meer inligting en om in te skryf: https://drakensville.co.za/byeenkomstes/visvangtoer-2026/

10/11/2026

🏊‍♀️ Hoe lekker lyk dit nie! 😍

Sonskyn, waterpret en hope plesier! By ATKV-Drakensville is daar altyd ’n goeie rede om jou swemklere uit te haal en die dag in die swembad deur te bring. ☀️💦

Address

Jagersrust
Bergville
3350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Drakensville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to ATKV-Drakensville:

Shortcuts

Share

Nearby hotels