07/06/2026
✨DECADE WEEK - dag 2: Wynproe & veiling 🍷
Stap vir stap, slukkie vir slukkie ! Dankie aan almal wat deelgeneem het aan Wynproe en Veiling 2026 🤩.
n Spesiale dankie aan ons hoofborg van die aand **es , vir die wyn 🍇! Sonder julle ondersteuning sou hierdie aand nie moontlik wees nie 💚🏠.